Elmer Grobler

Die Here het my geroep uit die sakewêreld as 'n sendeling en 'n unieke pad met my gestap om my voor te berei om God se visie vir die Onbereikte Wêreld en die Onvoltooide Sendingtaak aan die Kerk te help oordra, waarvan Jaag Na Die Doel 'n instrument is. Sedert 2010 is ek besig met 'n internet dissipelskapbediening, Scripture Educational Programs, waarvan Projek KuberWêreld 'n projek is. Projek KuberWêreld teiken die Onbereikte Wêreld met die Evangelie met behulp van die internet en digitale media en was die voorbereidingsgrond vir Jaag Na Die Doel.

| Tuisblad | Leef In Oorwinning |
| Missie Oorwin |
| Omtrent Ons | Kontak |
| Jou Privaatheid | Ons Aanspreeklikheid |

© Kopiereg 2013-2019 Scripture Educational Programs
Alle regte voorbehou.